Skip to product information
1 of 6

Charlene Kallis: Huisgenoot

Charlene Kallis: Huisgenoot

UIT DIE TYDSKRIF: Die voormalige Protea Jacques Kallis en sy vrou, Charlene, se seuntjie, Joshua Henry, vermurwe harte.

Sy is eintlik gemakliker agter 'n kamera as voor een, bieg Charlene, maar sy het gestraal in haar rooi skepping deur Kaapse ontwerper Cindy Bam.
"Ons paadjies het einde laasjaar gekruis en ek het geweet ek wil eendag een van haar skeppings dra," ertel Charlene. Sy beskryf dit as 'n "aspoestertjieoomblik."
"Cindy is so talentvol, haar rokke is sag en vroulik, maar nogsteeds kledingstukke wat 'n stelling maak. Boonop is sy die wonderlikste vrou, 'n regte mens-mens wat my altyd op my gemak laat voel."

CREDITS
Charlene Kallis
Huisgenoot
Menina & May
Dress by Cindy Bam

4 August 2022

View full details